Messenger – Text and Video Chat for Free

Messenger – Text and Video Chat for Free

Messenger — 'n vinniger manier om boodskappe te stuur.

Program Besonderhede


Varies with device
Android Varies with device
Everyone
1000000000
1,000,000,000+
4.1 (81.6%) 63,481,191 Stemme

App Beskrywing


Bereik dadelik die mense in jou lewe—gratis. Messenger is net soos teksboodskappe stuur, maar jy hoef nie vir elke boodskap te betaal nie (dit werk met jou dataplan).

Nie net vir Facebook-vriende nie: Stuur boodskappe aan mense in jou foonboek en voer eenvoudig 'n foonnommer in om 'n nuwe kontak by te voeg.

Groepkletse: Skep groepe vir die mense vir wie jy die meeste boodskappe stuur. Benoem dit, stel groepfoto's op en hou dit alles in een plek.

Foto's en video's: Neem video's en selfies of ander foto's direk uit die toepassing en stuur dit met een tik.

Kletsopskrifte: Laat die gesprek aangaan terwyl jy ander toepassings gebruik.

Gratis oproepe: Praat so lank as wat jy wil, selfs met mense in ander lande. (Oproepe is gratis oor WiFi. Andersins geld datakostes.)

Selfs meer maniere om boodskappe te stuur:
Laat jou gesprekke lewe kry met plakkers.
Voorbeskou jou galeryfoto's en -video's sonder om die gesprek te verlaat--kies dan die perfekte een om te stuur.
Neem stemboodskappe op wanneer jy nog het om te sê.

Ekstra kenmerke:
Weet wanneer mense jou boodskappe gesien het.
Stuur boodskappe of foto's na mense wie nie in die gesprek was nie.
Soek vir mense en groepe om vinnig by hulle terug te kom.
Skakel ligging aan om mense te laat weet wanneer jy in die omtrek is.
Sien wie is op Messenger beskikbaar en wie is op Facebook aktief.
Skep kortpaaie om direk vanaf jou tuisskerm by enige gesprek te kom.
Skakel kenniswegings af wanneer jy werk, slaap of net 'n breuk nodig het.
Bly aangemeld sodat jy nooit 'n boodskap mis nie.

Jy Kan Ook Van Hierdie Programme Hou

online