YouTube

YouTube

Kyk jou gunstelingvideo's, -kanale en -snitlyste waar jy ook al is.

Program Besonderhede


Varies with device
Android Varies with device
Teen
5000000000
5,000,000,000+
4.4 (87.4%) 41,262,508 Stemme

App Beskrywing


Kry die amptelike YouTube-program vir Android-fone en -tablette. Sien waarna die wêreld kyk – van die nuutste musiekvideo's tot wat gewild is in speletjies, vermaak, nuus en nog meer. Teken in op kanale waaroor jy gek is, deel dit met vriende en kyk dit op enige toestel.

Met die nuwe ontwerp is dit pret om die video's waaroor jy gek is, makliker en vinniger as te vore te verken. Tik net 'n ikoon of swiep om tussen aanbevole video's, jou intekeninge of jou rekening te wissel. Jy kan ook op jou gunstelingkanale inteken, snitlyste skep, video's redigeer en oplaai, jouself deur middel van opmerkings of wat jy deel uitdruk, 'n video na jou TV uitsaai en nog meer – alles van binne die program.

VIND VINNIG VIDEO'S WAAROOR JY GEK IS

• Blaai deur persoonlike aanbevelings op die tuis-oortjie

• Sien die nuutste deur jou gunstelingkanale op die intekeninge-oortjie

• Soek op die rekening-oortjie na video's wat jy gekyk en gelaaik het

VERBIND EN DEEL

• Laat mense weet hoe jy voel deur middel van jou laaiks, opmerkings en wat jy deel

• Laai jou eie video's op en redigeer dit met filters en musiek – alles binne die program

Jy Kan Ook Van Hierdie Programme Hou

online